Free delivery on orders R550+

POT HOLDER

LEATHER BAGS

GIFT BOXES

CANVAS

WALLPAPER

Geure by Lientjie Wessels

Onthou jy nog die geur van kaneel op pampoenkoekies in Ouma se kombuis?

Onthou jy nog die geur van chillies in Mexiko se straatmarkte?

Onthou jy nog die geur van heuning op warm plaatkoekies by die huis?

Onthou jy nog die geur van rose in die tuin op ’n soel somersaand?

In Geure kyk Lientjie Wessels voormalige Kokkedoor-deelnemer na dertien geure en geurkombinasies wat haar na aan die hart lê – van daardie eerste onthougeure soos kaneel en vars suurlemoene, die invloed van ander lande se cuisine met olywe, sesamsaad en tahini tot waar jy stilstaan om letterlike die blomme te ruik.

’n Nostalgiese én vernuwende kookboek.

Publisher : Annake Müller Publishing

Dimensions: 270(h) x 210(w) 

Pages: 224

Softcover with flaps

Search